Premier van die Wes-Kaap

Premier Alan Winde

Die Premier van die Wes-Kaap is die regeringshoof van die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Die huidige premier van die Wes-Kaap is die agbare Alan Winde, 'n lid van die Demokratiese Alliansie, wat in die 2019 verkiesing verkies is. Hy het sy amp op 22 Mei 2019 aanvaar.[1][2][3]

  1. Winde elected Western Cape premier.
  2. DA's Winde elected as new WC premier.
  3. Winde elected Western Cape premier.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search